Mense Met Opinies

Service Industry Ranting

Jean-Pierre Roux Season 1 Episode 4

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 1:28:10

Al vier maatjies op een episode?!

Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde raak dinge baie political for some reason. Maar hopelik offend ons mense aan beide kante van die spektrum.