Mense Met Opinies
Mense Met Opinies is a casual intimate show exploring pop, nerd and Afrikaans culture. Hosted by JP & Anrich.
Episodes
21 episodes
The incident involving two planes...
JP en Anrich onthou waar hulle was tydens die insident met twee vliegtye...Follow Mense Met Opinies:https://linktr.ee/mmo_podcastIntro & Outro Music:"Diving Pool" by Yndian MynahEdited by Roux Audio Visual
Peter Pan
JP en Anrich praat bietjie oor die Bokke wat verloor, GTA 6 en die Peter Pan stalker. Follow Mense Met Opinies:https://linktr.ee/mmo_podcastIntro & Outro Music:"Diving Pool" by Yndian MynahEdited by Roux...
Kampvuur Guitar is lekker?
JP en Anrich praat bietjie oor al die feedback en die toekoms van die podcast. En dan is daar 'n classic rant en Anrich wys sy super cool party trick. Follow Mense Met Opinies:https://linktr.ee/mmo_podcastIntro & Ou...
The Odyssey Rant
JP en Anrich praat bietjie oor padel, massages en Christopher Nolan's The Odyssey.Follow Mense Met Opinies:https://linktr.ee/mmo_podcastIntro & Outro Music:"Diving Pool" by Yndian MynahEdited by Roux Audio Vi...
WE ARE BACK!
We are back, baby! JP en Anrich is terug met ‘n nuwe episode, ‘n nuwe format en nuwe opinies. (Skies julle ons moes die episode reupload - die AI overlords van ons hosting platform het besluit om edits te maak sonder om vir ons te ...
Taxi Strikes & Privilege
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the diffe...
Meisies Met Opinies
Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
Ons Praat Weer Oor Musiek
In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies praat on...
Gentleman vloek nie!
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en ...
Ons het 'n vrou op die podcast!
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wi...
Submarines & Surviving in the Stone Age
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2! In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star W...
Ons Opinie van MUSIEK
Die finale van Mense Met Opinies Season 1! In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het...
Alpha Males & Aartappelslaai
Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjommies. Ons het ook 'n lekker quick chat oor Mar...
PRIME & Influencers
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor inf...
Cults & Film Chats
Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie ...
Eiendoms Agente Hou Alles Bymekaar
Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime en die nuwe Harry Potter deur HBO.
House of the Dragon is Cool
Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons moet ons female viewership op stoot.
Service Industry Ranting
Al vier maatjies op een episode?!Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde raak dinge baie political for some rea...
Pretoria Kuier Plekke
Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy dink nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in.