
Mense Met Opinies
Mense Met Opinies is a casual intimate show hosted by JP Roux. With a rotating cast of not-so-special guests, they explore pop, nerd and Afrikaans culture. So sit terug, rus, en asseblief hou op die p-bom gebruik ek moet dit uit edit.
Mense Met Opinies
Ons Opinie van MUSIEK
•
Jean-Pierre Roux
•
Season 1
•
Episode 10
Die finale van Mense Met Opinies Season 1!
In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!
Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Check uit ons playlists op Apple Music & Spotify!